Ster-Kinekor
Ster-Kinekor is 'n Suid-Afrikaanse rolprentmaatskappy. Die maatskappy is gestig in 1969 toe 20th Century Fox besluit het om hulle Suid-Afrikaanse teaters aan Sanlam, 'n versekeringsmaatskappy, te verkoop.
Eksterne skakels
wysig- Ster-Kinekor se webtuiste Geargiveer 7 Augustus 2011 op Wayback Machine