Sterrestroom
’n Sterrestroom is ’n groep sterre wat om ’n sterrestelsel wentel en eers ’n bolswerm of dwergsterrestelsel was, maar intussen deur swaartekrag uitmekaargeskeur en oor sy wentelbaan versprei is.
Sterrestrome in die Melkweg
wysigNaam | Oorsprong | Massa (sonmassas) |
Lengte (ligjare) |
Samestelling | Ontdek in |
---|---|---|---|---|---|
Arcturus-stroom | Was dwergsterrestelsel | Onbekend | Onbekend | Ou sterre met min metale | 1971 |
Magellaanse Stroom | Groot en Klein Magellaanse Wolk | 200 miljoen | 1 miljoen | Waterstof | 1972 |
Sagittarius-stroom | Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel | 100 miljoen | 1 miljoen | Wye verskeidenheid sterre | 1994 |
Helmi-stroom | Was dwergsterrestelsel | 10 tot 100 miljoen | Gedraai om Melkweg | Ou sterre met min metale | 1999 |
Palomar 5-stroom | Bolswerm Palomar 5 | 5 000 | 30 000 | Ou sterre | 2001 |
Virgo-stroom | Was dwergsterrestelsel | 30 000 | 2001 | ||
Monoceros-ring | Canis Major-dwergsterrestelsel | 100 miljoen | 200 000 | Sterre van gem. ouderdom | 2002 |
Anticenter-stroom | Was dwergsterrestelsel | Onbekend | 30 000 | Ou sterre | 2006 |
NGC 5466-stroom | Bolswerm NGC 5466 | 10 000 | 60 000 | Baie ou sterre | 2006[2] |
Weesstroom | Ursa Major II-dwergsterrestelsel | 100 000 | 20 000 | Ou sterre | 2006 |
Acheron-stroom | Bolswerm | 2007[2][3] | |||
Cocytus-stroom | Bolswerm | 2007[2][3] | |||
Lethe-stroom | Bolswerm | 2007[3] | |||
Styx-stroom | Was dwergsterrestelsel | 2007[2][3] | |||
Boötes III-stroom | In Styx-stroom | 2007[2][3] | |||
Aquarius-stroom | Was dwergsterrestelsel | Onbekend | 30 000 | Ou sterre | 2010 |
Verwysings
wysig- ↑ Ibata, Rodrigo (2007). "The Ghosts of Galaxies Past". Scientific American. 296 (4): 40–45. doi:10.1038/scientificamerican0407-40. PMID 17479629.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter|month=
geïgnoreer (hulp) - ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 "Rings around the galaxy". Astronomy. 1 Junie 2007. Besoek op 7 Junie 2007.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 3,4 "Four New Stellar Debris Streams in the Galactic Halo" (in Engels). Astrophysical Journal, vol. 693, uitg. 2, ble. 1118–1127. Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 20 April 2010.
Eksterne skakels
wysig- Astronomy Picture of the Day: NGC 5907
- Astronomy Picture of the Day: NGC 4013
- Astronomy Picture of the Day: NGC 4651
- Astronomy Picture of the Day: NGC 1055
- Astronomy Picture of the Day: NGC 3521
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia