Steve Landesberg
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Steve Landesberg (23 November 1936 – 20 Desember 2010) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wild Hogs (2007) en Forgetting Sarah Marshall (2008), en in die televisiereekse Barney Miller (1975) en Head Case (2007).
Steve Landesberg | |
Geboortenaam | Stephen Landesberg |
---|---|
Geboorte | Bronx, New York, Verenigde State | 23 November 1936
Sterfte | 20 Desember 2010 (op 74) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer en komediant |
Aktiewe jare | 1971-2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1987: Leader of the Band
- 1991: Doubles
- 2007: Wild Hogs
- 2008: Forgetting Sarah Marshall
Televisiereekse
wysig- 1972: Dean Martin Presents: The Bobby Darin Amusement Co.
- 1974: Paul Sand in Friends and Lovers
- 1975: Barney Miller
- 1998: Conrad Bloom
- 2007: Head Case
Televisierolprente
wysig- 1975: Black Bart
- 1991: Mission of the Shark: The Saga of the U.S.S. Indianapolis
- 1995: Best Defense
Video's
wysig- 1986: Big City Comedy