Steve Newman
Steve Jeffrey Roy Newman, is 'n bekwame Suid-Afrikaanse akoestiese kitaarspeler en 'n stigterslid van die gewilde groep Tananas.[2] Vir meer as twee dekades het Newman saam met mede Suid-Afrikaanse kitaarspeler, Tony Cox gewerk. Hy was ook 'n lid van Mondetta, 'n self-beskrywende "wêreld musiekgroep", met Gito Baloi (van Tananas) en Wendy Oldfield.
Steve Newman | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 25 Januarie 1952[1] |
Oorsprong | Salt River, Kaapstad, Suid-Afrika |
Beroep(e) | Musikant |
Assosiasies | Tananas, Mondetta |
Webwerf | http://www.stevenewman.co.za/ |
Diskografie
wysigSteve Newman
wysigNewman se albums:
- Your Mother is Very Worried About You (1979)
- What do you Want (1982) solo & met Tony Cox - LP
- 101 Ways to Play the Acoustic Guitar (1983) met Tony Cox - LP
- Tananas (1986) met Kathryn Locke - kasset
- Planetarium Live (c. 1989) met Tony Cox - kasset
- Alive at Le Plaza (1993) met Tony Cox - kasset
- About Time (2002) met Tony Cox
- Steve Newman (2004) solo onafhanklike vrystelling
- The World In A Guitar (2004) met Aquarian Quartet & vriende (Madala Kunene, Terence Scarr, Edi Nedilander, Ashish Joshi, Kesivan Naidoo, Errol Dyers)
- Flavour (2008) solo
Tananas
wysigAlbums saam met die musiekgroep Tananas:
- Tananas (1989)
- Spiral (1990)
- Time (1992)
- Orchestra Mundo (1995)
- Unamunacua (1996)
- The Collection (1997)
- Seed (1999) met Tananas
- Alive in Jo'burg (2001)
Verwysings
wysig- ↑ rock.co.za, besoek op 28 April 2010.
- ↑ Tananas bied 'n diepe dimensie aan musiek Geargiveer 28 Julie 2011 op Wayback Machine, Die Burger, 27 Mei 1994.