Stevie Wonder
Stevland Hardaway Morris (né Judkins; gebore 13 Mei 1950), bekend as Stevie Wonder, is 'n Amerikaanse sanger.
Stevie Wonder | |
---|---|
Wonder in Augustus 1973 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Stevland Hardaway Judkins |
Ook bekend as | Little Stevie Wonder |
Gebore | 13 Mei 1950 Saginaw, Michigan, Verenigde State |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 1961–nou |
Webwerf | steviewonder |
Vroeë lewe
wysigWonder was gebore Stevland Hardaway Judkins in Saginaw, Michigan, op 13 Mei 1950,[1] die derde van ses kinders. Hy was ses weeke te vroeg gebore, wat veroorsaak het dat hy blind geword het.[2][3]
Diskografie
wysig- 1962: The Jazz Soul of Little Stevie
- 1962: Tribute to Uncle Ray
- 1963: With a Song in My Heart
- 1964: Stevie at the Beach
- 1966: Up-Tight
- 1966: Down to Earth
- 1967: I Was Made to Love Her
- 1967: Someday at Christmas
- 1968: Eivets Rednow
- 1968: For Once in My Life
- 1969: My Cherie Amour
- 1970: Signed, Sealed & Delivered
- 1971: Where I'm Coming From
- 1972: Music of My Mind
- 1972: Talking Book
- 1973: Innervisions
- 1974: Fulfillingness' First Finale
- 1976: Songs in the Key of Life
- 1979: Stevie Wonder's Journey Through "The Secret Life of Plants"
- 1980: Hotter than July
- 1984: The Woman in Red
- 1985: In Square Circle
- 1987: Characters
- 1991: Jungle Fever
- 1995: Conversation Peace
- 2005: A Time to Love
Verwysings
wysig- ↑ Love, Dennis; Brown, Stacy (2007). Blind Faith: The Miraculous Journey of Lula Hardaway, Stevie Wonder's Mother. Simon & Schuster. ISBN 1-4165-7785-8.
- ↑ "Stevie Wonder: Blind faith". The Independent. 12 Julie 2008. Besoek op 29 Julie 2008.
- ↑ Transcript of interview: Larry King and Stevie Wonder. CNN (November 30, 2010). URL besoek op Januarie 4, 2011.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Stevie Wonder in Encyclopædia Britannica
- Stevie Wonder in die Internet-rolprentdatabasis
- Verskynings op C-SPAN
- Stevie Wonder Onderhoud NAMM Oral History Library (2016)