Stichtse Vecht
Nederlandse munisipaliteit
Stichtse Vecht is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met 'n bevolking van 64 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 107 km².
Stichtse Vecht | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Ligging van die Stichtse Vecht-munisipaliteit | |
Kaart van Stichtse Vecht | |
Koördinate: 52°10′N 5°1′O / 52.167°N 5.017°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Utrecht |
Stigting | 2011 |
Regering | |
• Burgemeester | Yvonne van Mastrigt (PvdA) (wnd.) |
Oppervlak | |
• Totaal | 106,82 km2 (41,24 vk. myl) |
• Land | 96,62 km2 (37,31 vk. myl) |
• Water | 10,2 km2 (3,9 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 64 376 |
• Digtheid | 666/km2 (1 720/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 1393, 3600-3608, 3611-3612, 3620-3621, 3626, 3628, 3630-3634 |
Skakelkodes | 0294, 0346 |
Bestuurlike sentrum | Maarssen |
Webwerf | www.stichtsevecht.nl |
Die munisipaliteit is in 2011 gestig en betref 'n saamvoeging van die munisipaliteite Breukelen, Loenen en Maarssen.
Die bestuurlike sentrum is in Maarssen.
Deur die munisipaliteit stroom die Vecht-rivier.
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Stichtse Vecht:
Naburige munisipaliteite
wysigDe Ronde Venen | Weesp (NH) | Wijdemeren |
De Bilt | ||
Woerden | Utrecht |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Stichtse Vecht.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit