Stig Lommer (19 Junie 1907 – 28 Junie 1976) was 'n Deense regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cocktail (1937), Det hændte i København (1949), Op og ned langs kysten (1950), en Sømænd og svigermødre (1962).

Stig Lommer
Geboorte (1907-06-19)19 Junie 1907
Sterfte 28 Junie 1976 (op 69)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1937: Cocktail
  • 1944: Lev livet let
  • 1949: Det hændte i København
  • 1950: Op og ned langs kysten
  • 1962: Sømænd og svigermødre

Televisierolprente

wysig
  • 1957: Josephine Baker i København

Eksterne skakels

wysig