Stockpoort
Stockpoort[1] is 'n grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana in die Limpopo provinsie. Aan die Botswana kant staan die grenspos bekend as Parr se Halte. Die Limpoporivier skei die twee grensposte. Die R510-streeksroete verbind die grenspos met die Suid-Afrikaanse padnetwerk.
Suid-Afrika | Botswana | |
---|---|---|
Streek | Limpopo | Sentraal |
Grenspos | Stockpoort | Parr se Halte |
Pad | R572 | B145 |
Koördinate | 23°24′08″S 27°21′10″O / 23.4023°S 27.3527°O | 23°24′15″S 27°21′35″O / 23.4041°S 27.3597°O |
Besigheidsure | 05:00 - 18:00 | 05:00 - 18:00 |
Telefoonnommer | (014) 763 7934/5/6 | |
Faksnommer | (014) 763 7934/5/6 |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Dept van Binnelandse Sake - SA Grensposte Geargiveer 28 Augustus 2015 op Wayback Machine