Stolbowoi
Stolbowoi (Russies: Стобовой) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Stolbowoi Столбовой | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°26′37″N 48°25′24″O / 46.44361°N 48.42333°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 128 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416175 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Stolbowoi 137 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 120 | 87,6% |
Russe | 6 | 4,4% |
Azerbeidjanners | 4 | 2,9% |
Onbekend | 6 | 4,4% |
Totaal | 137 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.