Straling (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Straling of radiasie is 'n proses waardeur 'n liggaam energie uitstraal, wat deur 'n medium of leë ruimte voortbeweeg, en dan deur ander liggame geabsorbeer word.
Staling kan ook verwys na:
In fisika:
- Elektromagnetiese straling, staling wat voortbeweeg in die vorm van elektriese- en magnetiese velde, wat verskynsels soos radiogolwe en sigbare lig insluit.
- Termiese straling, elektromagnetiese straling wat emaneer vanuit alle voorwerpe, afhanklik van die voorwerp se temperatuur.
- Kernstraling, straling wat spruit uit kernprosesse, soos radioaktiewe verval.