Strandlopers
Stranslopers kan na een van die volgende verwys:
- Strandlopers, voëls uit die familie Charadriidae en orde van steltloperagtiges.
- Strandlopers, mense wat deur jag en kosversamel op die strande leef.
Sien ook
wysig- Bairdse strandloper, skaars voël en somerswerwer wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is.
- Temminckse strandloper, skaars voël en somerswerwer wat vyf keer in Suid-Afrika opgeteken is.