Strandmeer

meer wat tussen 'n strand en 'n sandbank of landtong ontstaan.

'n Strandmeer is 'n soort meer wat tussen 'n strand en 'n sandbank of landtong ontstaan. Die strandmeer kan met die see verbind wees. Die ontstaan van 'n strandmeer hou gewoonlik met die stroomrigting van die water verband.

Strandmeer op Réunion.

Fotogalery

wysig