Suid
Suid is een van die vier hoof windrigtings. Die ander hoof windrigtings is: noord, oos, en wes.
Die teenoorgestelde van suid is noord, soos die teenoorgestelde van oos wes is.
Op die verste suidelike punt van die aarde lê die Suidpool.
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir suid.
Windrigtings | |||
---|---|---|---|