Suid-Afrikaanse eenhede van meting
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Aantal maateenhede is in Suid-Afrika gebruik vir die meting van eenhede soos lengte, massa, kapasiteit, ens. Die metrieke stelsel is eers in 1970 in Suid-Afrika ingevoer.[1]
Stelsel voor die metrieke stelsel
wysigDie Britse en ou Nederlandse stelsels is aanvanklik gebruik.[2]
Lengte
wysigEen elle is gelyk aan 0.685 m.[2]
Massa
wysigEen bundel is gelyk aan 0.317 5 kg.[2]
Area
wysigEen morgen is gelyk aan 85 000 m2.[2]
Kapasiteit
wysigVerskeie eenhede is gebruik. Sommige daarvan word hieronder gelys:
1 gantang = 9.2 l
1 balli = 5 gantang
1 muid = 109.1 l
1 legger = 516 l
1 kanne = 1/388 legger
1 ahm = 1/4 legger.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Cardarelli, F. (2003). Encyclopaedia of Scientific Units, Weights and Measures. Their SI Equivalences and Origins. London: Springer. p. 7. ISBN 978-1-4471-1122-1.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 Washburn, E.W. (1926). International Critical Tables of Numerical Data, Physics, Chemistry and Technology. New York: McGraw-Hil Book Company, Inc. p. 13.