Suid-Sotho
taal
- Sotho stuur aan na hierdie artikel. Alhoewel Sotho gewoonlik na Suid-Sotho verwys, kan dit dalk ook verwys na die Sotho-tale oor die algemeen.
Die taal Suid-Sotho (Sesotho [sɪ̀sʊ́tʰʊ̀] in Suid-Sotho) word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sotho's, gepraat (2011-sensus), van wie 4 240 000 in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is. Dit is (saam met Engels) ook die amptelike taal van Lesotho en het daar 1 770 000 sprekers. Daar is 'n paar ortografiese verskille tussen die Suid-Sotho van Suid-Afrika en dié van Lesotho. Suid-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie. Dit is ook 'n amptelike taal van Zimbabwe.
Suid-Sotho Sesotho | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Lesotho Suid-Afrika | |
Gebied: | Suider-Afrika | |
Totale sprekers: | 5,6 miljoen (moedertaal, 2011)[1] 7,9 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2] | |
Taalfamilie: | Niger-Kongo Atlanties-Kongo Volta-Kongo Benue-Kongo Bantoïed Suidelike Bantoïed Bantoetale Suidelike Bantoetale Sotho Suid-Sotho | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Lesotho Suid-Afrika Zimbabwe | |
Gereguleer deur: | Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | st | |
ISO 639-2: | sot | |
ISO 639-3: | sot | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Woorde
wysigAlgemene woorde en frases:
Afrikaans | Suid-Sotho |
---|---|
Welkom | Kamohelo (naamwoord) / Amohela (werkwoord) |
Dankie | Ke a leboha |
Goeiedag / Hallo | Dumela (enkelvoud) / Dumelang (meervoud) |
Totsiens | Sala hantle (bly wel) / Tsamaya hantle (gaan wel) |
Rook verbode | Ha ho tsubiwe |
Geen ingang | Ha ho kenwe |
Pasop vir die trap | Hlokomela setepisi |
Pasop! | Hlokomela! |
Veels geluk met jou verjaarsdag | Letsatsi le monate la tswalo |
Seisoengroete | Ditakaletso tse Molemo |
Geseënde Kersfees | Keresemese e monate |
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwejaar | Keresemese e monate le mahlohonolo a selemo se setjha |
Sien ook
wysig
Bronne
wysig- Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409672, volume 26, bl. 39
Verwysings
wysig- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Sotho, Southern" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
- ↑ (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sotho language. |
Sien Suid-Sotho in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Taalhulpmiddels
wysig- Sesotho.web.za : Engelse inleiding tot Sesotho vir nuwe aanleerders; sluit aanlyn en aflaaibare woordeboeke in
- Vry en gratis Sotho speltoetser vir OpenOffice, Mozilla Firefox en Mozilla Thunderbird Geargiveer 9 Februarie 2007 op Wayback Machine
Sagteware in Sotho
wysig- Mozilla Firefox Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine - webblaaier
- Mozilla Thunderbird Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine - e-posprogram
- OpenOffice.org Geargiveer 3 Oktober 2006 op Wayback Machine - kantoorsuite
- Translate.org.za Geargiveer 28 Junie 2007 op Wayback Machine - 'n Projek om vrye en oopbronsagteware in Sotho en ander Suid-Afrikaanse tale te vertaal
- Pootle[dooie skakel] - aanlyn vertaling van Sotho oopbronsagteware