Suiderberg, Pretoria
Suiderberg is 'n klein voorstad in die noordweste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit lê aan die suidehang van die Magaliesberg, vandaar sy naam.
Suiderberg | |
---|---|
Koördinate: 25°41′50″S 28°8′34″O / 25.69722°S 28.14278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,83 km2 (0,71 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 585 |
• Digtheid | 1 413/km2 (3 660/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 69,9% |
• Indiërs/Asiërs | 0,7% |
• Bruin mense | 1,0% |
• Swart mense | 27,6% |
• Ander | 0,8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 68,2% |
• Engels | 8,7% |
• Tswana | 8,2% |
• Noord-Sotho | 3,4% |
• Ander | 11,5% |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Suiderberg". Sensus 2011.