Sunette Bridges
Sunette Bridges is 'n Suid-Afrikaanse sangeres en die dogter van die legendariese sanger Bles Bridges. Sy is veral bekend vir haar politieke oortuigings.[1]
Sunette Bridges | |
---|---|
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem |
Etikette | VAT VYF, CAPITOL, EMI, MARKON RECORDS |
Webwerf | sunettebridges.co.za |
Diskografie
wysig- Let The Music Play, MARKON RECORDS
- Gister, Vandag en Môre, 2007
- Sprokie
- Opskop treffers en ander, 2003 EMI
- Kan Jy Dans?, 2003 CAPITOL
- Dit Is My Lewe!, 2001 VAT VYF
- Vrou Alleen
Bibliografie
wysig- Gister, Vandag en Môre: 'n Vrou Wat Gekies Het Om Met 'n Dapper Hart Te Leef, ISBN 1-920156-41-0, 2007.