Sunnyvale
(Aangestuur vanaf Sunnyvale, Kalifornië)
Sunnyvale is 'n stad in Sentraal-Kalifornië, net suid van San Francisco. Volgens die 2010 sensus het die stad 'n bevolking van 140 081 gehad, waarvan 53,27% wit is.
Sunnyvale | |
---|---|
Stad | |
Die Murphy Avenue in Sunnyvale | |
Ligging van Sunnyvale in Kalifornië, VSA | |
Koördinate: 37°22′19″N 122°01′34″W / 37.37194°N 122.02611°W | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Kalifornië |
County | Santa Clara |
Regering | |
• Burgemeester | Anthony Spitaleri |
Oppervlak | |
• Totaal | 58,765 km2 (22,689 vk. myl) |
• Land | 56,947 km2 (21,987 vk. myl) |
• Water | 1,818 km2 (0,702 vk. myl) 3.09% |
Hoogte | 39 m (128 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 140 081 |
• Digtheid | 2,400/km2 (6,200/vk. myl) |
Tydsone | UTC-08:00 (PST) |
• Somertyd | UTC-07:00 (PDT) |
ZIP-kode | 94085-94090 |
Skakelkodes | 408 en 650 |
Webwerf | sunnyvale.ca.gov |