Die Supermarine Walrus was 'n eenmotorige dubbeldekkervliegboot wat deur die Britse Vlootlugmag en Britse Lugmag tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 21 Junie 1933 onderneem.
Supermarine Walrus
|
|
Supermarine Walrus 1935
|
Tipe
|
Patrollievliegtuig
|
Vervaardiger
|
Supermarine
|
Nooiensvlug
|
21 Junie 1933
|
Status
|
Uit diens gestel
|
Hoofgebruiker
|
Britse Vloot Lugmag & Britse Lugmag
|
Vervaardig
|
1936-1944
|
Aantal gebou
|
740
|
Ontwikkel van
|
Supermarine Seagull
|
Tegniese besonderhede
wysig
Besonderhede van die Walrus II soos gebou deur Saunders-Roe:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
1
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Bristol Pegasus VI stermotor
|
Kraglewering per motor
|
775 perdekrag
|
Vlerkspan
|
13,97 m
|
Lengte
|
11,46 m
|
Hoogte
|
4,65 m
|
Normale opstygmassa
|
3 266 kg
|
Maks. snelheid
|
217 km/h op 1,448 m
|
Operasionele hoogte
|
5 639 m
|
Togafstand
|
966km
|
Bewapening
|
Twee of drie 0.303 Vickers K-masjiengewere.
|
Bomvrag
|
Ligte bomme of dieptebomme onder vlerke.
|