Svear
Die Svear was 'n Noord-Germaanse stam wat in die vroeë Middeleeue die Suide van die hedendaagse Swede bewoon het. Hulle nedersettings was veral in die nabyheid van die Mälarrivier, wat deur die historiese Sweedse provinsies van Uppland, Västmanland, Svealand, Gästrikland en Norrland vloei.
Sien ook
wysig- Oud-Uppsala
- Klip van Mora
- Ma Svea
Literatuur
wysig- Eva Nyman, Peter H. Sawyer: Svear. In: Reallexikon der Germanischen Altertumskunde (RGA). 2. Auflage. Band 30, Walter de Gruyter, Berlin/New York 2005, ISBN 3-11-018385-4 S. 163–170.