Sydney Chaplin (Amerikaanse akteur)

Sydney Chaplin (31 Maart 1926 – 3 Maart 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Limelight (1952), A Countess from Hong Kong (1967), en Satan's Cheerleaders (1977).

Sydney Chaplin
Geboortenaam Sydney Earl Chaplin
Geboorte (1926-03-31)31 Maart 1926
Sterfte 3 Maart 2009 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1952: Limelight
  • 1955: Abdullah's Harem
  • 1955: The Deadliest Sin
  • 1957: Four Girls in Town
  • 1957: Quantez
  • 1961: Follow That Man
  • 1967: A Countess from Hong Kong
  • 1967: Your Turn to Die
  • 1967: Seven Guys and a Gal
  • 1968: If You Meet Sartana... Pray for Your Death
  • 1969: The Adding Machine
  • 1970: Nel giorno del signore
  • 1971: The Song of the Balalaika
  • 1974: So Evil, My Sister
  • 1974: El encanto del amor prohibido
  • 1977: Satan's Cheerleaders
  • 2002: The Tramp and the Dictator

Televisiereekse

wysig
  • 1961: David Brinkley's Journal

Televisierolprente

wysig
  • 1958: Wonderful Town
  • 1959: Keep in Step
  • 1972: The Woman Hunter
  • 1975: Medical Story
  • 2003: Chaplin Today: Limelight

Video's

wysig
  • 2003: Trip to Bali

Eksterne skakels

wysig