Synnøve Macody Lund
Synnøve Macody Lund (gebore 24 Mei 1976) is 'n Noorse joernalis, rolprentresensent, model, aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Headhunters (2011), Haunted (2017), en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Black Widows (2016) en Ragnarök (2020).
Synnøve Macody Lund | |
Synnøve Macody Lund in 2011
| |
Geboorte | 24 Mei 1976 Stord, Noorweë |
---|---|
Nasionaliteit | Noors |
Lewensmaat | Christer Falck (2005-2011)[1] |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | Sedert 2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vroeë lewe
wysigLund is op 24 Mei 19766[2] in Stord, Noorweë gebore.[3] Sy het 'n graad in televisieproduksie en rolprentstudies.[3]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2011: Headhunters
- 2012: Seile sin egen sjø
- 2017: Haunted
- 2018: The Girl in the Spider's Web
Televisiereekse
wysig- 2016: Black Widows
- 2020: Ragnarök
Video's
wysig- 2012: Behind Headhunters
Verwysings
wysig- ↑ "- Det er veldig slutt - Kjendis". web.archive.org. 25 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Augustus 2013. Besoek op 18 Junie 2019.
- ↑ "Synnøve Macody Lund". AlloCiné (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2019. Besoek op 24 Januarie 2019.
- ↑ 3,0 3,1 FilmWeb.no Staff (13 November 2016). "Synnøve Macody Lund". filmweb.no (in Noors). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2018. Besoek op 13 November 2016.