Systraat Serenade
Systraat Serenade is 'n vierstuk Afrikaanse musiekgroep van Durban. Die groep is in 2007 gestig. Hier's Vandag, hul debuutmusiekvideo, is in Maart 2011 uitgereik en het lugtyd op MK-kanaal 324 op DStv gekry.[1]
Systraat Serenade | |
---|---|
Ook bekend as | Systraat |
Genres | Pop, Rock, Afrikaans |
Jare aktief | 2007–2012, 2017 – hede |
Assosiasies | Tamagotchee Camden Chase |
Webwerf | http://systraatserenade.co.za/ |
Die groeplede is:
- Louis Nel — hoofsang en ritmiese kitaar
- Christoff Bothma — baskitaar en agtergrondsang
- Tristan Wentzel— elektriese kitaar en agtergrondsang
- Daniel Philogene — tromme
Die groep tree ook soms op as 'n driestuk onder die naam "Sidestreet Serenade".
Diskografie
wysig- Systraat Serenade (2009)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Systraat Serenade – Hier's Vandag (Amptelike Musiekvideo)" (in Engels). youtube.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2020. Besoek op 21 Februarie 2017.