T
20ste letter van die latynse alfabet
Latynse letter T | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
Die letter T, t is die 20ste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word T uitgespreek met die woord "Tango".
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie T.