Türk Telekom Arena

Türk Telekom Arena, ook genoem Aslantepe Stadion (voorheen Seyrantepe Stadion), is die nuwe sokkerstadion van Galatasaray in Istanboel wat vanaf 2007 tot 2010 gebou is.

Türk Telekom Arena

Bynaam Aslantepe
Ligging Istanbul, Turkye
Koördinate 41°6′10.33″N 28°59′25.51″O / 41.1028694°N 28.9904194°O / 41.1028694; 28.9904194
Operateur Galatasaray (UEFA)
Kapasiteit 52 652
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 2007
Geopen 2011
Argitek Mete Arat
Huurders
Turkye