THTR-300
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die THTR-300 was 'n hoë temperatuur kernreaktor in Hamm-Uentrop, in Noordryn-Wesfale, wat helium as koelmiddel gebruik het en elektriese kraglading van 300 MW opgewek het.