TV5
filippynse televisienetwerk
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
TV5 is 'n gratis televisienetwerk wat in Mandaluyong, die Fillipyne, gebaseer is. Dit is die vlagskipseiendom van TV5 Network, Inc., wat besit word deur MediaQuest Holdings, die multimedia-arm van die Filippynse telekommunikasiemaatskappy PLDT. TV5 word ook formeel na verwys as die Kapatid Netwerk. Kapatid is die Tagalog-term vir 'broer of suster'. Die televisienetwerk is in 2010 bekendgestel.