Tagalog Wikipedia
Tagalog Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Tagalog |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 1 Desember 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | tl.wikipedia.org |
Die Tagalog Wikipedia is die Tagalogse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 1 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer 47 500 artikels. Tagalog is die belangrikste taal van die Filippyne en is saam met Engels de facto die amptelike taal van die Filippyne.