Tambotierivier
Die Tambotierivier is 'n takrivier van die Mokolorivier naby Lephalale in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Tambotierivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Monding | Mokolorivier |
Monding-hoogte | 818 m |
Koördinate: 23°13′51″S 27°43′12″O / 23.23083°S 27.72000°O |