Tammy Wessels
Tammy Wessels (gebore 29 Maart 1986) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus.[1]
Tammy Wessels | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Tamarin Wessels 29 Maart 1986 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Vryheidsfront Plus |
Politieke loopbaan
wysigWessels het in die Vrystaatse provinsiale wetgewer gedien van Des. 2017 tot Mei 2019. Sy was vierde geplaas op die VF Plus se nasionale lys vir die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 en is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily. News24. URL besoek op 2020-10-04.
- ↑ Tammy Wessels. People's Assembly. URL besoek op 2021-01-30.