In die tandheelkunde verwys tandbeen (of dentien) na 'n weefsel soortgelyk aan been, wat die hoofmassa van die tande uitmaak. Ander name is "dentine" of "ivoor".

Deursnee van 'n tand.