Tartaarse Wikipedia

Tartaarse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-tt.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tartaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL tt.wikipedia.org

Die Tartaarse Wikipedia is die Tartaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans 237 158 88 825 artikels, en is die 68ste grootste Wikipedia, net voor die Afrikaanse Wikipedia.