Taukkyan
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Taukkyan
Land | Mianmar |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Mingaladon Township |
Geleë in tydsone | UTC+06:30 |
Geografiese ligging | 23°6′0″N 94°1′0″E |
Htauk Kyant is 'n dorp in Kale Township, Kale District, in die Sagaing Streek van wes Birma.[1]
In 1942 was die stryd van die Htauk Kyant Padblokkade hier geveg tussen die Japannese troepe en die Geallieerde magte turwyl hulle onttrek van Rangoon na Indië.
Verwysings
wysig- ↑ Google. Google Maps [map]. Retrieved on 22 November 2017.