Teodor Lippmaa
Teodor Lippmaa (17 November 1892 in Riga – 27 Januarie 1943 in Tartu) was 'n bekende Estniese botanis. Hy was die president van die Estonian Naturalists' Society in die jare 1939-1942.
Teodor Lippmaa | |
Gebore | Riga, Russiese Ryk | 17 November 1892
---|---|
Oorlede | 27 Januarie 1943 (1943-01-27) (50 jaar oud) Tartu, Estland |
Nasionaliteit | Esties |
Alma mater | Universiteit van Tartu |
Daar is 'n monument ter ere van hom in Tartu waar hy gewoon het vir meeste van sy lewe. Dit was opgerig in 1982.[1]
Lippmaa is begrawe op die Rahumäe begraafplaas in Tallinn.[2] Hy is die vader van Endel Lippmaa, ook 'n bekende wetenskaplike.
Verwysings
wysig- ↑ "Kultuuriväärtusega asjade ja -mälestiste register:T. Lippmaa monument". Tartu Official Site. Besoek op 30 November 2008.
- ↑ "Cemetery Portal" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2019.