Ternopil
Ternopil (Oekraïens: Тернопіль; Pools: Tarnopol) is 'n stad in westelike Oekraïne met ongeveer 218 duisend inwoners (2010). Die stad is ook die administratiewe sentrum van die Ternopil-oblast. Ternopil is deur Jan Tarnowski in 1540 gestig.
Ternopil Тернопіль | |
---|---|
Stad | |
'n Straattoneel in Ternopil | |
Koördinate: 49°34′N 25°36′O / 49.567°N 25.600°O | |
Land | Oekraïne |
Oblast | Ternopil |
Stigting | 1540 |
Oppervlak | |
• Totaal | 72 km2 (28 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 218 641 |
Webwerf | www.rada.te.ua |
Susterstede
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ternopil.
- www.rada.te.ua - Ternopil se webwerf