Thales
Thales is 'n elektroniese groep wat spesialiseer in lugvaart, verdediging, veiligheid en landvervoer, met sy hoofkantoor in die La Défense-distrik van Parys.[1]
Thales | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 2000 |
Hoofkantoor | La Défense, Frankryk |
Sleutelpersone | Patrice Caine (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Lugvaart en ruimte, verdediging, veiligheid, landvervoer |
Inkomste | €15,72 miljard |
Werknemers | 80 000 |
Webwerf | www |
Thales, wat op 2 April 2019 in 80 lande teenwoordig is in 80 lande en in diens is van 80 000 werknemers, is een van die wêreldleiers op die gebied van toerusting vir lugvaart, ruimte, verdediging, veiligheid en vervoer.[2]
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Thales.