Thane
Thane (Marathi: ठाणे, Ṭhāṇe; [ˈʈaɳe]) is 'n stad in die Indiese deelstaat Maharasjtra en behoort tot die metropolitaanse gebied van Moembaai, met 'n bevolking van 1 818 872 in 2011. Die stad is net noordoos van Moembaai aan die kus van die Arabiese See op die eiland Salsette geleë.
Thane ठाणे | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 19°12′00″N 72°59′00″O / 19.20000°N 72.98333°O | |
Land | Indië |
Deelstaat | Maharasjtra |
Distrik | Thane |
Regering | |
• Burgemeester | H.S. Patil |
• Munisipale Kommissaris | R. Rajeev |
Oppervlak | |
• Totaal | 147 km2 (57 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 818 872 |
• Digtheid | 12 000/km2 (32 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+5:30 (IST) |
Poskode | 400 6xx |
Skakelkodes | 022 |
Webwerf | thane.nic.in |