The Architectural Review
The Architectural Review is die oudste en mees gesiene argitektoniese tydskrif in die Verenigde Koninkryk. Dit is vir die eerste keer in 1896 deur Percy Hastings, die eienaar van die uitgewery Architectural Press, as The Architectural Review for the Artist and Craftsman in Londen uitgegee.
The Architectural Review | |
---|---|
| |
Editor | Christine Murray |
Kategorieë | Argitektuur |
Frekwensie | maandeliks |
Oplaag | 13 352 |
Eerste uitgawe | 1896 |
Maatskappy | Metropolis International |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Webwerf | architectural-review.com |
ISSN | 0003-861X |
In die beginperiode tot 1910 het die tydskrif gefokus op die destyds gewilde Arts and Crafts-styl en -beweging.[1]