The Croods
The Croods is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2013 wat deur Kirk DeMicco en Chris Sanders geregisseer is.[5] Die stemme van Nicolas Cage, Emma Stone, Ryan Reynolds, Catherine Keener, Clark Duke, en Cloris Leachman kom onder andere daarin voor.
The Croods | |
---|---|
Regisseur | |
Produksieleier | |
Draaiboek |
|
Met | |
Musiek deur | Alan Silvestri[1] |
Redigeerder |
|
Ateljee | DreamWorks Animation |
Verspreider | 20th Century Fox |
Speeltyd | 98 min[2] |
Land | VSA |
Begroting | V$135–175 miljoen[3][4] |
Bruto wins | V$587,2 miljoen[3] |
Rolverdeling
wysig- Nicolas Cage as Grug Crood
- Emma Stone as Eep Crood
- Ryan Reynolds as Guy
- Catherine Keener as Ugga Crood[6]
- Clark Duke as Thunk Crood[6]
- Cloris Leachman as Gran[6]
- Randy Thom as Sandy Crood[6]
- Chris Sanders as Belt
Verwysings
wysig- ↑ "Alan Silvestri to Score Dreamworks Animation's 'The Croods'". FilmMusicReporter.com. 8 Mei 2012. Besoek op 17 Augustus 2012.
- ↑ "THE CROODS (U)". British Board of Film Classification. 19 Februarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2013. Besoek op 19 Februarie 2013.
- ↑ 3,0 3,1 "The Croods". Box Office Mojo. IMDb. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2021. Besoek op 9 Februarie 2021.
- ↑ Fleming, Mike Jr. (21 Maart 2014). "2013 Most Valuable Blockbuster – #6 'Fast & Furious 6′ Vs. #11 'The Croods'; #3 'Despicable Me 2′ Vs. #14 Star Trek Into Darkness'". Deadline Hollywood. Besoek op 22 Maart 2014.
- ↑ DreamWorks Animation (8 Maart 2011). "DreamWorks Animation Announces Feature Film Release Slate Through 2014". Persberig. Archived from the original on 20 Augustus 2011. https://www.webcitation.org/614v7Q4g4?url=http://ir.dreamworksanimation.com/releasedetail.cfm?ReleaseID=555383. Besoek op 8 Maart 2011.
- ↑ 6,0 6,1 6,2 6,3 Breznican, Anthony (31 Augustus 2012). "FIRST LOOK: Emma Stone as cavegirl in DreamWorks Animation's 'The Croods' -- EXCLUSIVE". Entertainment Weekly. Besoek op 1 September 2012.