The Penthouse: War in Life

Suid-Koreaanse televisiereeks begin in 2020

The Penthouse: War in Life[1] (Koreaans: 펜트하우스; Penteuhauseu) is 'n Suid-Koreaanse televisiereeks met Lee Ji-ah, Kim So-yeon, Eugene, Um Ki-joon, Park Eun-seok en Yoon Jong-hoon.[2][3] Die reeks is geregisseer deur Joo Dong-min en geskryf deur Kim Soon-ok.[4] Die verhaal fokus op eiendom en 'n onderwysoorlog, gekoppel aan die begeerte om die beste te wees. Dit beeld die solidariteit en wraak uit van vroue wat geen ander keuse gehad het, om verkeerd te doen om hulself en hul kinders te beskerm.[5][6] Dit het op 26 Oktober 2020 op SBS TV première gekry.[7] The first look teaser was released on September 29, 2020.[8] Die eerste episode is op 29 September 2020 vrygestel. Die lokfilm vir seisoen 2 is op 12 Januarie 2021 uitgereik.[9][10]

The Penthouse: War in Life
Genre Drama
Geskep deur Choi Young-hoon
SBS Production plan
Geskryf deur Kim Soon-ok
Geregisseer deur Joo Dong-min
Park Po-ram
Met Lee Ji-ah
Kim So-yeon
Eugene
Um Ki-joon
Park Eun-seok
Yoon Jong-hoon
Komponis(te) Kim Joon-seok
Oorsprong Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Taal Koreaans
Aantal seisoene 3
Aantal episodes 45
Produksie
Vervaardiger(s) Kim Sang-hyun
Jo Hyeon-jin
Looptydperk 80–95 minute
Produksiemaatskappy Studio S (SBS)
Chorokbaem Media
Uitsending
Oorspronklike kanaal SBS
Beeldformaat 1080i (HDTV)
Klankformaat Dolby Digital
Oorspronklike lopie 26 Oktober 2020 – 10 September 2021
Webskakels
Amptelike webwerf

Aan die einde van seisoen 1 word die reeks met 5,3 miljoen kykers op die 8ste rangorde in die Top 50 Koreaanse televisiereeks per landwye kykers geplaas. Die reeks het die nommer een posisie behaal in mini-reekse van alle kanale, 21 keer agtereenvolgens vanaf die eerste uitsending op 26 Oktober 2020 tot die laaste aflewering op 5 Januarie 2021.[11]

RolverdelingWysig

VerwysingsWysig

  1. Lim, Jang-won (22 Oktober 2020). "SBS drama 'The Penthouse: War in Life' to show row over education, real estate". The Korea Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2020. Besoek op 27 Oktober 2020.
  2. "Lee Ji-ah, Kim So-yeon and Eugene to Star in "Penthouse: War In Life"". HanCinema. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2020. Besoek op 27 September 2020.
  3. "Cast Updated for the Upcoming Korean Drama "Penthouse"". News Break. Februarie 10, 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2021. Besoek op 13 Februarie 2021.
  4. "스카이데일리, 김순옥 작가 새 드라마 '펜트하우스' SBS월화극 편성 확정" [Kim Soon-ok's new drama'Penthouse' SBS Moonhwageuk confirmed]. Skye Daily. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Januarie 13, 2021. Besoek op September 27, 2020.
  5. 기자, 하나영 (September 8, 2020). "진지희, SBS 새 월화드라마 '펜트하우스' 출연…신은경과 모녀 호흡" [Jin Ji-hee appeared on SBS's new monthly drama'Penthouse'... Shin Eun-kyung and mother-daughter breath]. Digital ChoSun. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Januarie 13, 2021. Besoek op September 28, 2020.
  6. Park, Hyun-sook (September 2, 2020). "'펜트하우스' 김순옥 작가×주동민 감독, 집값·교육 1번지에서 벌어지는 자식을 위한 여자들의 연대와 복수!" ['Penthouse' writer Kim Soon-ok x director Joo Dong-min, women's solidarity and revenge for their children at No. 1 house price and education!]. Sports Khan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Januarie 13, 2021. Besoek op September 28, 2020.
  7. "Penthouse: War In Life (Korean Drama - 2020) - 펜트하우스". HanCinema. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Oktober 2, 2020. Besoek op Oktober 2, 2020.
  8. [1차티저]대한민국을 뒤흔들 김순옥표 부동산×교육 서스펜스! '펜트하우스'|펜트하우스(penthouse)|SBS DRAMA. SBS DRAMA. YouTube. September 28, 2020.
  9. 최초공개 티저] 복수는 아직 시작되지 않았다 '펜트하우스2'_ 2.19 첫방송 | 펜트하우스2(Penthouse2) | SBS DRAMA|url=https://www.youtube.com/watch?v=5aStHhZM5UI, SBS Drama, YouTube, 12 Januarie 2021, besoek op 23 Januarie 2021
  10. 선공개] 김소연, 그녀에게 조여오는 어둠 속 발자국은 누구!? | 펜트하우스2(Penthouse2) | SBS DRAMA, https://www.youtube.com/watch?v=QLA5itjgMak, SBS Drama, YouTube, 12 Januarie 2021, 13 Januarie 2021
  11. Kim So-yeon (Januarie 6, 2021). "'펜트하우스' 결말, 이렇게? 이지아·유진 생존 여부 시즌2 기약 [종합]" ['Penthouse' ending, like this? Jia Lee and Eugene will survive season 2 [Comprehensive]]. 10 Asia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Januarie 10, 2021. Besoek op Januarie 6, 2021.

Eksterne skakelsWysig