The Replacements
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
The Replacements was 'n Amerikaanse musiekgroep wat in Minneapolis, Minnesota deur Paul Westerberg (stem, kitaar), Bob Stinson (kitaar), Tommy Stinson (baskitaar), en Chris Mars (tromme) gestig is. Slim Dunlap het Bob Stinson in 1987 vervang.
The Replacements | |
---|---|
Oorsprong | Minneapolis, Minnesota, Verenigde State |
Genres | Punk rock, college rock, post-punk, alternative rock, hardcore punk |
Jare aktief | 1979–1991, 2006, 2012–hede |
Etikette | Twin/Tone, Sire |
Assosiasies | Bash & Pop, Golden Smog, Guns n' Roses, Hüsker Dü, Perfect, Static Taxi |
Webwerf | twintone.com/mats.html |
Lede | Paul Westerberg Tommy Stinson Josh Freese Dave Minehan |
Gewese lede | Chris Mars Bob Stinson Slim Dunlap Steve Foley |
Diskografie
wysig- Sorry Ma, Forgot to Take Out the Trash (1981)
- Stink (EP) (1982)
- Hootenanny (1983)
- Let It Be (1984)
- Tim (1985)
- Pleased to Meet Me (1987)
- Don't Tell a Soul (1989)
- All Shook Down (1990)