The Stooges

Amerikaanse musiekgroep

The Stooges, ook bekend as Iggy and the Stooges, was 'n Amerikaanse rock musiekgroep vanaf Ann Arbor, Michigan gestig in 1967 deur sanger Iggy Pop, kitaarspeler Ron Asheton, tromspeler Scott Asheton, en baskitaarspeler Dave Alexander.

The Stooges
Iggy and The Stooges - 4572393187.jpg
The Stooges in 2010

DiskografieWysig

AteljeealbumsWysig

  • 1969: The Stooges
  • 1970: Fun House
  • 1973: Raw Power
  • 2007: The Weirdness
  • 2013: Ready to Die

VerwysingsWysig

  1. Lach, Stef (20 Junie 2016). "The Stooges 'is over' says guitarist James Williamson" (in Engels). Classic Rock. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2017. Besoek op 22 Junie 2016.

Eksterne skakelsWysig

Sien ookWysig