The Strokes
The Strokes is 'n Amerikaanse musiekgroep wat in 1998 gevorm het en bekendheid verwerf het in die vroeë 2000's. Ná die vrystelling van hul debuutalbum, Is This It in 2001, het vele kritici die groep geprys as die "redders van rock".[1] NME het Is This It hul album van die jaar gemaak. Sedertdien het die groep 'n groot aanhangerstal, veral in die VSA, Ierland, die VK en Australië.
The Strokes | |
---|---|
The Strokes tydens 'n opvoering | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | New York Stad, New York, VSA |
Genres | Rock, Garage rock |
Jare aktief | 1998 - hede |
Etikette | Sony BMG RCA Rough Trade |
Webwerf | thestrokes.com |
Lede | Julian Casablancas Nick Valensi Albert Hammond, Jr. Nikolai Fraiture Fabrizio Moretti |
Diskografie
wysigStudio-albums
wysig- Is This It (2001)
- Room on Fire (2003)
- First Impressions of Earth (2006)
- Angles (2011)
- Comedown Machine (2013)
- The New Abnormal (2020)
Toekennings en nominasies
wysig2002
wysigToekennings
- ASCAP Pop-toekennings – College Vanguard-toekenning
- BRIT-toekennings – Beste Internasionale Groep
- Meteor Ireland Music-toekennings – Beste Internasionale Album (Is This It)
- NME-toekennings – Beste Album (Is This It), Groep van die Jaar, Beste Nuwe Groep
Nominasies
- MTV Video Music-toekennings – MTV2-toekenning (Last Nite)
- MTV Europe Music-toekennings – Beste Nuwe Groep
- Q-toekennings – Beste Lewendige Groep
2003
wysigNominasies
- NME-toekennings – Beste Internasionale Groep
2006
wysigToekennings
- NME-toekennings – Beste Internasionale Groep
Nominasies
- MTV Europe Music-toekennings – Beste Rock Groep
2007
wysigNominasies
- NME-toekennings – Beste Internasionale Groep
Members
wysig- Julian Casablancas - Voorsanger, liriekeskrywer
- Nick Valensi - Kitaar
- Albert Hammond, Jr. - Kitaar
- Nikolai Fraiture - Baskitaar
- Fabrizio Moretti - Tromme
Verwysings
wysig- ↑ "BBC - Music Profiles - The Strokes". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Februarie 2007. Besoek op 8 Februarie 2007.