Maak hoofkeuseskerm oop

The Washington Post is 'n groot Amerikaanse dagblad wat op 6 Desember 1877 gestig is.[1] Dit is die grootste koerant wat in Washington, D.C., die hoofstad van die Verenigde State, gepubliseer word, en fokus veral op nasionale politiek. Sy leuse, Democracy Dies in Darkness, verskyn bo-aan sy voorblad. Breëbladweergawes word daagliks in die Distrik Columbia, Maryland, en Virginië gedruk.

VerwysingsWysig

  1. "The Washington Post – 134 years young". The Washington Post. 6 Desember 2011. Besoek op 20 Maart 2016.

Eksterne skakelsWysig