Thembalihle is 'n nedersetting in die oostelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Thembalihle waar die dorp Vrede se swartes gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 15 952 gehad.[1]

Thembalihle
Thembalihle is in Vrystaat
Thembalihle
Thembalihle
Koördinate: 27°25′1″S 29°10′35″O / 27.41694°S 29.17639°O / -27.41694; 29.17639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistriksmunisipaliteitThabo Mofutsanyana
Plaaslike MunisipaliteitPhumelela
Bevolking
 • Totaal15 952
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig