Temis
(Aangestuur vanaf Themis)
Temis of Themis (Grieks: Θέμις) was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van goddelike orde, gebruike en die reg. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en by Zeus die ma van die Skikgodinne[1] en Astraia.
Verwysings
wysig- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Themis
- ↑ Hesiodus, Theogonie, 901ff.