Theo Marcuse
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Theo Marcuse (2 Augustus 1920 – 29 November 1967) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hitler (1962) en Harum Scarum (1965), en in die televisiereekse The Third Man (1959) en Star Trek (1966).
Theo Marcuse | |
Geboortenaam | Theodore Carroll Marcuse |
---|---|
Geboorte | 2 Augustus 1920 |
Sterfte | 29 November 1967 (op 47) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1962: Hitler
- 1965: Harum Scarum
- 1969: The Picasso Summer
Televisiereekse
wysig- 1959: The Third Man
- 1960: The Case of the Dangerous Robin
- 1960: The Brothers Brannagan
- 1966: Star Trek
Televisierolprente
wysig- 1952: Love Story