Thierry Daniel Henry (gebore 17 Augustus 1977) is 'n Franse sokkerspeler. Henry speel tans vir die New York Red Bulls in die VSA as doelskieter. Hy het onder meer al uitgedraf vir Monaco (1994-1999), Juventus (1999), Barcelona FC (2007-2010), maar het meeste van sy loopbaan tot dusver spandeer by Arsenal F.C. (1999-2007 en 2012) - waar hy feitlike klublegende status verwerf het en vereer is met 'n standbeeld buite die klub se Emirates Stadium.

Thierry Henry

Thierry Henry in 2013
Persoonlike inligting
GeboortenaamThierry Daniel Henry[1]
Gebore17 Augustus 1977 (1977-08-17) (47 jaar oud) [2]
GeboorteplekLes Ulis, Essonne, Frankryk
Lengte1,88 m[1]
SpeelposisieAanvaller
Jeugloopbaan
1983–1989CO Les Ulis
1989–1990US Palaiseau
1990–1992Viry-Châtillon
1992Clairefontaine
1992–1994Monaco
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1994–1999Monaco105(20)
1999Juventus16(3)
1999–2007Arsenal254(174)
2007–2010Barcelona80(35)
2010–2014New York Red Bulls122(51)
2012Arsenal (leen)4(1)
Totaal581(284)
Nasionale span
1997Frankryk O205(3)
1997–2010Frankryk123(51)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 21 Oktober 2014.
† Kere uitgedraf (Doele).
Henry se standbeeld buite Emirates Stadium

Senior internasionale loopbaan

wysig
Wedstryde Doelpunte
123 51

Senior klub loopbaan

wysig

Monaco

wysig
Jaar Wedstryde Doelpunte
1994-1999 105 20

Juventus

wysig
Jaar Wedstryde Doelpunte
1999 16 3

Arsenal

wysig
Jaar Wedstryde Doelpunte
1999-2007 254 174
2012 4 1
Totaal 258 175

Barcelona

wysig
Jaar Wedstryde Doelpunte
2007-2010 80 35

New York Red Bulls

wysig
Jaar Wedstryde Doelpunte
2010- 108 45

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF) (in Engels). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 5 Junie 2013.
  2. "Goal.com Profile: Thierry Henry" (web archive). Goal.com. 25 Junie 2007. Besoek op 23 September 2007.