Tialda
vroulike voornaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tialda is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Friesiese oorsprong.[1]
Oorsprong en betekenis
wysigDie naam is 'n Friese kortvorm van die naam Thiadhild. Thiadhild is 'n ou tweeledige Duitse naam wat afgelei is van die Oudhoogduitse diot = die volk, en die Oudhoogduitse hiltja = die stryd.
Variante
wysig- Tjalda
- Tjalde
- Tialde
Bekende naamdraers
wysig- Tialda van Slogteren, Nederlandse sanger