Tiger Woods
Eldrick Tiger Woods (gebore 30 Desember 1975), seun van Earl en Kultida Woods, word as een van die beste gholfspelers in die geskiedenis van die spel beskou. Teen Desember 2005, op die ouderdom van slegs 30 jaar, kon Woods reeds 11 oorwinnings in toernooie in die PGA Tour agter sy naam skryf.
Tiger Woods | |||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Woods in 2014 | |||||||||||||||
Persoonlike inligting | |||||||||||||||
Volle naam | Eldrick Tont Woods | ||||||||||||||
Bynaam | Tiger | ||||||||||||||
Gebore | 30 Desember 1975 Cypress, Kalifornië | ||||||||||||||
Hoogte | 1,85 m[1] | ||||||||||||||
Gewig | 84 kg[1] | ||||||||||||||
Nasionaliteit | Verenigde State | ||||||||||||||
Woning | Jupiter Island, Florida | ||||||||||||||
Eggennoot | Elin Nordegren (2004–2010) | ||||||||||||||
Kinders | 2 | ||||||||||||||
Loopbaan | |||||||||||||||
Kollege | Stanford University (het nie gegradueer nie) | ||||||||||||||
Professioneel geword | 1996 | ||||||||||||||
Huidige toernooie | PGA Tour (aangesluit in 1996) | ||||||||||||||
Professionele oorwinnings | 106 | ||||||||||||||
Hoogste rang | 1 (15 Junie 1997)[2] (683 weke) | ||||||||||||||
Aantal oorwinnings volgens toernooi | |||||||||||||||
PGA-toernooi | 79 (2de van alle tye) | ||||||||||||||
Europese toernooi | 40 (3de van alle tye)[3] | ||||||||||||||
Japan-gholftoernooi | 2 | ||||||||||||||
Asiatiese toernooi | 1 | ||||||||||||||
PGA-toernooi van Australië | 1 | ||||||||||||||
Ander | 16 | ||||||||||||||
Beste uitslae in groot kampioenskappe (wenne: 14) | |||||||||||||||
Meesterstoernooi | Gewen: 1997, 2001, 2002, 2005 | ||||||||||||||
PGA-kampioenskap | Gewen: 1999, 2000, 2006, 2007 | ||||||||||||||
V.S. Ope | Gewen: 2000, 2002, 2008 | ||||||||||||||
Britse Ope | Gewen: 2000, 2005, 2006 | ||||||||||||||
Prestasies en toekennings | |||||||||||||||
|
Woods se vernaamste oorwinnings:
- Die Meesters (1997, 2001, 2002, 2005 en 2019)
- VSA Ope (2000, 2002, 2008)
- Die Ope Kampioenskap (2000, 2005, 2006)
- PGA Kampioenskap (1999, 2000, 2006, 2007)
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Tiger Woods – Profile" (in Engels). PGA Tour. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2017. Besoek op 7 Junie 2015.
- ↑ "Week 24 1997 Ending 15 Jun 1997" (pdf). OWGR. Besoek op 20 Desember 2018.
- ↑ 2009 European Tour Official Guide Section 4 Page 577 PDF 21. European Tour. Besoek op 21 April 2009. Geargiveer 26 Januarie 2010 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tiger Woods.
- (en) Amptelike Tiger Woods Webwerf
- (en) Tiger Woods Foundation